Des Gadner

In een vrouvertoning Magda Louw

aangebied deur Krugersdorp Rotarier Klub

29 NOVEMBER 2014

ROBERT PALK SENTRUM

BURGER STRAATKDP

18:00 VIR 18:30

R 120 per persoon

Ligteeteingesluit

Bring eiedrankies

Magda Louw is “n komiese kyk na iets wat vrouens in

hulself  kan  raaksien  en hopelikwaardeer

en saam meer kan lag.  Ek sien dit elke dag

meer en  meer, ook nou in myself, soos die

pad met my ook stap na die Herfs wat wag.”

Kaartjies en navrae:

Carolien 082 892 9759

Sanet 079 492 9493